BirdLife International

BirdLife International is 'n internasionale koepelorganisasie vir voëlbeskerming. Die organisasie stel homself ten doel om voëls en hul leefgebied te beskerm en daarmee die biodiversiteit op aarde te stimuleer in diens van die welsyn van die mens.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy